Local NewsNews

“Ons moet saam staan as vrouens en as ma’s”

Die somber weer het ‘n grys prentjie geskets buite die Polokwane Landdroshof waar die borgaansoek in die Tanya Wiers-moordsaak, Dinsdagoggend voortgesit is.

POLOKWANE – Die somber weer het ‘n grys prentjie geskets buite die Polokwane Landdroshof waar die borgaansoek in die Tanya Wiers-moordsaak, Dinsdagoggend voortgesit is, Frans Maela is kort na haar moord aangekeer.

Buite die hof het inwoners hulle misnoeë uitgespreek en gevra dat die regter in die saak, borg weier.

Een van die inwoners, Madelein Potgieters het in ‘n video-onderhoud die volgende gesê: “Ons kan nie meer langer toekyk hoe mense vermoor word nie, ons moet opstaan teen misdaad.”

Kyk na die onderhoud hier:

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button