GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

[FOTO’S] ABC-dag by Oosskool

Op Vrydag, 23 Junie, het leerders van Laerskool Pietersburg-Oos die geleentheid gehad om kreatief te raak en aan te trek soos die eerste letter van hul naam op ABC-dag.

POLOKWANE – Vroeg in elke kind se lewe leer hy al dat A is vir appel en B is vir beer. Die eerste letter wat kinders leer is die van hulle naam, of dit nou P is en of dit nou Q is, dit is gewoontlik die eerste letter wat hy leer.

Op Vrydag, 23 Junie, het leerders van Laerskool Pietersburg-Oos die geleentheid gehad om kreatief te raak en aan te trek soos die eerste letter van hul naam op ABC-dag.

Daar was engele, hansworse, drake en seerowers. Selfs die onderwysers het nie agtergebly nie, en Juffrou Rita Gadney was Rooikappie terwyl Juffrou Hesti Ludick ‘n heks was.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button