POLOKWANE – Dié skool stel die natuur hoog op prys en beoog om dié tradisie te volhou met die doel om ‘n ry bome al om die skool te plant soos elke matriekgroep hul vlerke sprei.
Die skool bestaan reeds vyf jaar en is tans besig met ontwikkeling vir ‘n kleuterskool.
Die leerders het almal aan die boomplantseremonie deelgeneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






