
POLOKWANE – Hulle en hul ouers is deur die personeel welkom geheet en het ‘n spesiale liedjie vir hul trotse ouers gesing voordat hulle deur die onderwysers na hulle klaskamers vergesel is sodat hulle weet waarheen om te gaan die eerste dag van skool.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



