NewsSchools

‘n Helpende hand vir die Ystertjies

Die ystertjies is van die skool leerders wat nie self hulle benodighede kan bekostig nie.

POLOKWANE – Laerskool Pietersburg het in die eerste week van die skooljaar ‘n R2 000 skenking vanaf Checkers by Savannah Mall, ten bate van die Ystertjies program, ontvang.

Die ystertjies is van die skool leerders wat nie self hulle benodighede kan bekostig nie. Die Ystertjies program verskaf kos, klere en ander benodighede soos skryfbehoeftes aan die leerders.

Talle skole het ook ‘n program soos dié in hulle skole aangeneem, om hulle volle ondersteuning aan leerders te verskaf. Hulle samel ook fondse vir uitstappies en self sportbyeenkomstes in.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button