POLOKWANE – Die leerders het self verduidelik hoe hulle verskillende gevoelens soos kwaad, hartseer asook blydskap op hulle gesigte kan uitbeeld.
Om hulle nuwe kennis te toets, het die leerders ‘n kans gekry om koekies met die verskillende gevoelens en emosies te versier.
Marlie van der Merwe, Cayla Horn, Mia de Kock en Zulieke Bronkhorst wys hulle emosies op die versierde koekies.
Jaydin Nel en Jason van Schalkwyk wys hoe hulle emosionele uitdrukkings op die koekies lyk.
Tiaan Hattingh wys die versierings wat hy op die koekies geplaas het.
Francois de Lange, AJ Wolmarans en Gavin Grobler besig met hulle versierings.
Van die leerders het hulle opgewondenheid met Review gedeel, en het ook vertel dat hulle baie van hulle self en ander geleer het.
riana@nmgroup.co.za
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.