NewsSchools
Koekverkoping met ‘n verskil by skool
Graad 1-leerders van Laerskool Piet Hugo het verlede Donderdag’n paar verrassings vir die res van die skool met hul koekverkoping gehad. Afgesien van al die lekkernye wat te koop was, kon leerders hul hare laat spuitverf en gekleurde kleefband koop om hoofseun, Blessing Mampuru, en prefekte, Andrew Steamer en Hennie Hattingh teen die muur te …

Graad 1-leerders van Laerskool Piet Hugo het verlede Donderdag’n paar verrassings vir die res van die skool met hul koekverkoping gehad. Afgesien van al die lekkernye wat te koop was, kon leerders hul hare laat spuitverf en gekleurde kleefband koop om hoofseun, Blessing Mampuru, en prefekte, Andrew Steamer en Hennie Hattingh teen die muur te probeer vasplak.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



