NewsSchools
Osies skater en plas by Speletjiesdag
Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se leerders het verlede Woensdag en Donderdag lekker baljaar tydens ‘n Speletjiesdag. Vroteier, waterballongooi, ‘n hoelahoep-kompetisie, sokker, sakresies, watergeweerskiet, toutrek en die waterglybaan was van die gewilde speletjies. Selfs die onderwysers het hul vernuf met van die speletjies getoets wat groter pret tot gevolg gehad het, veral onder die leerders. Storie en …

Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se leerders het verlede Woensdag en Donderdag lekker baljaar tydens ‘n Speletjiesdag.
Vroteier, waterballongooi, ‘n hoelahoep-kompetisie, sokker, sakresies, watergeweerskiet, toutrek en die waterglybaan was van die gewilde speletjies. Selfs die onderwysers het hul vernuf met van die speletjies getoets wat groter pret tot gevolg gehad het, veral onder die leerders.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za








At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



