NewsSchools

Akademiese presteerders kry erkenning vir hul harde werk

Hoërskool Pietersburg se slimkoppe van 2017 is met akademiese erekleure, Klub 80-lidmaatskap, en prestasiebalkies vereer terwyl vakpryswenners met trofeë en kontantbedrae beloon is. Verlede jaar se graad 11-vakpryswenners: Mari Geerkens – Deon van der Merwe-trofee vir Afrikaans huistaal, Absabank Pietersburg-prys vir lewenswetenskappe, Louis Meyer-trofee vir lewensoriëntering en Hanna de Klerk-trofee vir toerisme. Pieter-Jan Gouws – …

Hoërskool Pietersburg se slimkoppe van 2017 is met akademiese erekleure, Klub 80-lidmaatskap, en prestasiebalkies vereer terwyl vakpryswenners met trofeë en kontantbedrae beloon is.
Verlede jaar se graad 11-vakpryswenners:
Mari Geerkens – Deon van der Merwe-trofee vir Afrikaans huistaal, Absabank Pietersburg-prys vir lewenswetenskappe, Louis Meyer-trofee vir lewensoriëntering en Hanna de Klerk-trofee vir toerisme.
Pieter-Jan Gouws – Plantechnic-trofee vir ingenieursgrafika en ontwerp, Linda Jansen-trofee vir gevorderde wiskunde, Stegmann-trofee vir wiskunde en Adna Pieterse-wisseltrofee vir fisiese wetenskappe,
Glen Groenewald – Dalena Bezuidenhout-trofee vir Engels, Gillian Alsemgeest – Sharon Snyman-trofee vir ekonomie, Jena Taylor – M-Kontreiprys vir rekeningkunde, Marno Pelser – Reworx-trofee vir rekenaartoepassingstegnologie, Stefan Fourie – Angelique Roos-trofee vir wiskundige geletterdheid, Megan van Rensburg – Fanie Schoonraad-trofee vir gasvryheidstudies, Elna Davel – Mnr. en mev. Viviers Renteopbrengstrofee vir geografie, Emma Ströh – Retha Lerm-trofee vir geskiedenis en Eljani du Plessis, Lynn-Marie Nagel-trofee vir besigheidstudies. Kyla Marx deel met Marie Geerkens die lewens­oriënteringstrofee. Graadwenners op grond van 2017 se prestasies is Pieter-Jan Gouws, graad 11, Mia Schulenberg, graad 10, Diana van Niekerk, graad 9 en Leana Swartz, graad 8.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Beste graad 10-akademiese presteerders (2017) is Bart Oerlemans, Stephan de Lange, Carmen Pratt, Mia van Rhyn en Mia Schulenberg. Agter is Liezl Schoeman, Welmi Groenewald, Alida du Preez, Zydra Hattingh, Marcelle Oberholzer en Cara Coetzee.
Verlede jaar se graad 8-toppresteerders is Cari Schulenburg, Zuané Breedt, Megan Veldman, Sarisa van der Groot en Leana Swarts. Agter is Elzaan Espach, Gabby von Well, Michlan Groenewald en Cameron Dunkley. Annadeé Oerlemans was afwesig.
Graadwenners op grond van 2017-uitslae is Pieter-Jan Gouws, graad 11, Mia Schulenberg, graad 10, Diana van Niekerk, graad 9 en Leana Swartz, graad 8.
Graad 9-topleerders (2017) is Janko Enslin (voor) met Elrike Wolmarans, Chantel Wreyford en Diana van Niekerk in die middel. Agter is Luré Hattingh, Malanie White, J.D. Roos, Natasha Nel en Corina Stears. Keegan Menzies was afwesig.
Verlede jaar se graad 11-slimkoppe is Mari Geerkens, Jena Taylor, Jean-Pierre Viljoen en Pieter-Jan Gouws. Agter is Gillian Alsemgeest, Kailan Ferreira, Eljani du Plessis, Megan van Rensburg en Marlise Geddes.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button