NewsSchools
Alles rooi by Werk en Wen se pretdag
Kleuters van Werk en Wen Pre-primêre Skool het hul eie variasie van Valentynsdag by die skool gevier en het dit Rooihartjiemyliefiedag genoem. Hoewel rooi en wit die gewildste kleurkeuse was kon kleuters enige vrolike klere dra. Die skool het vir rooi koeldrank en lekkergoed gesorg en die kleuters kon na hartelus bak en brou. Storie …

Kleuters van Werk en Wen Pre-primêre Skool het hul eie variasie van Valentynsdag by die skool gevier en het dit Rooihartjiemyliefiedag genoem.
Hoewel rooi en wit die gewildste kleurkeuse was kon kleuters enige vrolike klere dra. Die skool het vir rooi koeldrank en lekkergoed gesorg en die kleuters kon na hartelus bak en brou.
Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



