NewsSchools

Sokkie, koekverkoping en gewone klere vir Valentynsdag

Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdag die skoolsaalvloer warm gesokkie en die Valentynsdagvieringe die volgende dag met ‘n koekverkoping wat niemand kon weerstaan nie voortgesit. Selfs skooluniform kon vir net R5 vir gewone klere verruil word. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdag die skoolsaalvloer warm gesokkie en die Valentynsdagvieringe die volgende dag met ‘n koekverkoping wat niemand kon weerstaan nie voortgesit.
Selfs skooluniform kon vir net R5 vir gewone klere verruil word.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Soetgoed bly lekker meen Chantel Sols en Eric Ronquest en Hencha Venter.
Verkopers moes bontstaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button