NewsSchools
Tommies vier die liefde met markdag
Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se terrein is verlede Woensdag ter viering van Valentynsdag in ‘n mark omskep en verskeie lekkernye, smulhappies en drinkgoed is van die hand gesit. Graad 8 tot 12 leerders kon aan die mark deelneem. Die reuk van vars springmielies het in die lug gehang en vir die soettand …

Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se terrein is verlede Woensdag ter viering van Valentynsdag in ‘n mark omskep en verskeie lekkernye, smulhappies en drinkgoed is van die hand gesit.
Graad 8 tot 12 leerders kon aan die mark deelneem. Die reuk van vars springmielies het in die lug gehang en vir die soettand was daar meer as genoeg sjokolade, ysies, wafels en spookasem.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com


Klu en Karabo Maake ver-
koop lekkergoedpakkies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



