POLOKWANE – PHS het op die noot, as oorwinnaars uit die jaar se interhoër wat in Musina plaasgevind het, geseëvier.
Kyk gerus na van die aksie foto’s en video van die spesiale dag.
Fotos en video verskaf deur Edia Fouché.
Lees gerus in die week se Review oor hoe PHS gevaar het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

























































