NewsSchools

Interhoër 2018 – Atlete, dirigente en onnies se vonkelvertonings

Benewens die individuele puik prestasies van Hoërskool Pietersburg se atlete het die dirigente en sanggroep die skool se naam hoog gehou op die pawiljoen en hul energieke optrede het meegehelp om hulle ‘n tweede plek te besorg. Selfs die onderwysers se aflosspan het laat waai en ‘n brons­medalje gewen. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Benewens die individuele puik prestasies van Hoërskool Pietersburg se atlete het die dirigente en sanggroep die skool se naam hoog gehou op die pawiljoen en hul energieke optrede het meegehelp om hulle ‘n tweede plek te besorg.
Selfs die onderwysers se aflosspan het laat waai en ‘n brons­medalje gewen.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Zenobea Jewaskiewitz as beste senior meisiebaanatleet ontvang die trofee van Hoërskool Eric Louw-hoof, Johan Minnie.
Shané Botha is die beste junior mei­siesbaanatleet en ontvang die trofee van Minnie.
Chriselda Bothma word as beste junior meisiesveldatleet aangewys.
PHS se personeelaflosspan behaal ‘n derde plek. Hulle is Corné Craig, Claudine Booysen, Deon Jewaskiewitz en Leandri van Huyssteen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button