NewsSchools

VIDEO: Kardoesie gearresteer!

Vir leerders van Hoërskool Pietersburg sal die trauma van vandag hulle lank bybly, hul geliefde Kardoesie is vandag teen haar wil weggeskeur van haar geliefde skool na sy in hegtenis geneem is.

POLOKWANE – Tydens die opening op die sportveld moes die leerders in angs en skok toekyk hoe sy deur die polisie weggedra is en hulle met die woorde: “Laat hoog die skoolvlag wapper, die groen die rooi en die blou” gelaat het.

Review sal julle op hoogte hou oor wat met geliefde Kardoesie gebeur en hoe die leerders dié hartseerdag sal aandurf.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button