Tiaan van den Heever van PHS se o/15A rugbyspan vang die bal tydens hul wedstryd teen Hoërskool Kempton Park.
Tiaan van den Heever van PHS se o/15A-rugbyspan in aksie op die rugbyveld teen Hoërskool Kemptonpark.
Nicole van Graan van PHS se o/17 netbalspan soek na ‘n spanmaat wat die bal kan vang.
Nicole van Graan van PHS se o/17A-netbalspan soek ondersteuning van haar spanmaats.
Edward-Hugo Conradie van PHS se o/14-seunshokkiespan dribbel die bal tydens hul wedstryd teen Hoërskool Kemptonpark.
Alexander Hartslief van PHS se o/15A-rugbyspan gee die bal uit na een van sy spanmaats.
Ruwan van der Watt van PHS se o/14-seunshokkiespan in aksie.
Keegan Fourie van PHS se o/16-meisieshokkiespan hou haar oog op die bal.
Tiaan van den Heever van PHS se o/15A-rugbyspan gee die bal uit na sy spanmaat, Egan Botha.
Marizaan Pelzer van PHS se o/16 meisieshokkiespan slaan die bal terug in die veld in.
Nicole van Graan van PHS se o/17A netbalspan met die bal. Megan Meyer ondersteun.
Pedri Neethling van PHS se o/14-seunshokkiespan in aksie op die hokkieveld.
Annerli Roos van PHS se o/16 meisieshokkiespan moker die bal na die doelhok.
Luca Ferreira van PHS se o/15A-rugbyspan word deur Hoërskool Kempton Park se spelers platgetrek.
Mariek Snyman van PHS se o/17A-netbalspan kyk na Mercy Mamobolo vir ondersteuning.
Johannes van Niekerk van PHS se o/15A-rugbyspan word deur een van Hoërskool Kempton Park se spelers geduik.
Juan Greyson van PHS se o/15A-rugbyspan word behoorlik omsinngel deur Hoërskool Kempton Park se spelers tydens hul wedstryd op Saterdag, 10 Maart.
Uitslae:
Rugby:
• o/14A – PHS 22-8 Kemptonpark.
• o/15A – PHS 29-5 Kemptonpark.
• o/15B – PHS 54-0 Kemptonpark.
• o/15C – PHS 58-7 Kemptonpark.
• o/16A – Kemptonpark 49-5 PHS.
• o/16B – Kemptonpark 71-0 PHS.
• Eerstespan Kemptonpark 19-14 PHS.
• Tweedespan – Kemptonpark 18-13 PHS.
• Derdespan – Kemptonpark 7-5 PHS.
Meisieshokkie:
• o/14A – PHS 1-0 Kemptonpark.
• o/14B – PHS 1-1 Kemptonpark.
• o/15A – PHS 8-0 Kemptonpark.
• o/15B – PHS 5-1 Kemptonpark.
• o/16A – PHS 4-1 Kemptonpark.
• o/16B – PHS 5-0 Kemptonpark.
• Eerstespan – PHS 1-1 Kempton Park.
• Tweedespan – PHS 4-2 Kemptonpark.
Seunshokkie:
• o/14 – PHS 10-0 Kemptonpark.
• o/16 – PHS 1-0 Kemptonpark.
• Eerstespan – PHS 10-0 Kemptonpark.
Netbal:
• o/14A – PHS 18-16 Kemptonpark.
• o/14B – PHS 12-12 Kemptonpark.
• o/15A – PHS 19-7 Kemptonpark.
• o/15B – PHS 19-13 Kemptonpark.
• o/16A – Kemptonpark 32-13 PHS.
• o/16B – Kemptonpark 28-8 PHS.
• o/17A – PHS 20-20 Kemptonpark.
• Eerstespan – Kemptonpark 27-16 PHS.
• Tweedespan – PHS 18-3 Kemptonpark.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!