NewsSchools

Osies-spanne is provinsiale kampioene

Die eersteseuns- en meisiehokkie­span van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) is wenners van die Limpopo Premierliga. Die spanne kry nou geleentheid om die provinsie op 28 en 29 September by die Champion of Champions-toernooi in Potchefstroom en Klerkdorp te verteenwoordig. Adjunkhoof, James Steele, het die skool se hokkieborg, Limpopo Toyota vir hul vertroue bedank en gesê sonder …

Die eersteseuns- en meisiehokkie­span van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) is wenners van die Limpopo Premierliga.
Die spanne kry nou geleentheid om die provinsie op 28 en 29 September by die Champion of Champions-toernooi in Potchefstroom en Klerkdorp te verteenwoordig.
Adjunkhoof, James Steele, het die skool se hokkieborg, Limpopo Toyota vir hul vertroue bedank en gesê sonder hulle hulp sou dit nie vir die spanne moontlik gewees het om sover te vorder nie.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Oosskool se eersteseunshokkiespan is wenners van die Limpopo Premierliga. Saam hulle is Belinda Swanepoel, Limpopo Toyota en hul afrigter, Eddie Human.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button