GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

MEA leiers aangewys

Marné Ebersohn Akademie spog met hulle nuwe 2019 leiers wat onlangs by die skool verkies is.

POLOKWANE –  Die leerders gaan moet leiding neem in verskilende skoolaktiwiteit- areas en ook help met die handhawing van orde en dissipline. Die hoofleiers sal later vanjaar aangewys word.

Die 2019 Skool leiers kommitte van MEA is Buks Swart, Jaq- Marie Cronje, Shaun Swart en Lee- Ann Roos.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button