GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
[In video en fotos] Kompetisie met ‘n vriendskaplike-konkel
Luister hier wat Osies van dié vriendelike kompetisie dink:

POLOKWANE – Kompetisie is algemeen onder kinders en wanneer kinders as ‘n eenheid saam staan, versterk dit die band tussen hulle.
Op Maandag het Laerskool-Pietersburg-Oos (Oosskool) hul jaarlikse klasse-netbal en rugby gehou, waar klasse teen mekaar kragte gemeet het.
Luister en kyk hier wat Osies van dié vriendelike kompetisie dink:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

















































