NewsSchools
PHS-rugbyspelers gekies vir verskeie toernooie
Rugbyspelers van Hoërskool Pietersburg (PHS) is onlangs gekies om aan verskeie toernooie gedurende die skoolvakansie deel te neem. Die toernooie sluit in die Cravenweek, Grant Khomoweek, Akademieweek en Noordvaal wat op verskeie plekke regoor die land aangebied word. Pieties word deur o.16- en o.18-spelers in die onderskeie toernooie verteenwoordig. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Rugbyspelers van Hoërskool Pietersburg (PHS) is onlangs gekies om aan verskeie toernooie gedurende die skoolvakansie deel te neem.
Die toernooie sluit in die Cravenweek, Grant Khomoweek, Akademieweek en Noordvaal wat op verskeie plekke regoor die land aangebied word. Pieties word deur o.16- en o.18-spelers in die onderskeie toernooie verteenwoordig.
Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



