
POLOKWANE – Die koorfees was aangebied deur Akademie Reformia en buiten vir die skool se koor het Mitchell House, Curro Heuwelkruin en Hoër Tegniese Skool Tom Naudé deelgeneem. Ensemble Esprit, onder leiding van Jannie Becker, het ook opgetree.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



