NewsSchools

Kleuters meet kragte op atletiekbaan

Pietersburg Laerskool se graad R-leerders het mekaar verlede Donderdag die stryd tydens hul jaarlikse atletiekdag aangesê. Tydens die langafstande en naellope kon ouers hul kleuters van die pawiljoen af dophou en ondersteun, maar toe dit tyd word vir velditems kon hulle naderstaan om die jong klomp aan te moedig. Die atletiek word jaarliks gehou om …

Pietersburg Laerskool se graad R-leerders het mekaar verlede Donderdag die stryd tydens hul jaarlikse atletiekdag aangesê.
Tydens die langafstande en naellope kon ouers hul kleuters van die pawiljoen af dophou en ondersteun, maar toe dit tyd word vir velditems kon hulle naderstaan om die jong klomp aan te moedig. Die atletiek word jaarliks gehou om leerders van jongs af aan atletiek bekend te stel sodat hulle ‘n beter prentjie kan skep oor wat die toekoms op die atletiekbaan vir hulle kan inhou. Die skool poog om vroeg reeds ‘n liefde vir atletiek onder jong leerders te kweek.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Lejeanne Visser gee die pas aan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button