NewsSchools
Kruinie-matrieks neem afskeid in die Secret Garden
‘n Groen tapyt, toegerankte koepels, boomstompe en kerse het die tema “Secret Garden” goed uitgebeeld tydens Curro Heuwelkruin se matriekafskeid wat verlede Donderdagaand in die stad aangebied is. Deftige aandrokke en -pakke, blink sportmotors en selfs klassieke modelle het weer eens die spoggeleentheid gekenmerk. Graad 12-leerders kon ‘n spoggerige aand saam met hul metgeselle en …

‘n Groen tapyt, toegerankte koepels, boomstompe en kerse het die tema “Secret Garden” goed uitgebeeld tydens Curro Heuwelkruin se matriekafskeid wat verlede Donderdagaand in die stad aangebied is. Deftige aandrokke en -pakke, blink sportmotors en selfs klassieke modelle het weer eens die spoggeleentheid gekenmerk. Graad 12-leerders kon ‘n spoggerige aand saam met hul metgeselle en ouers geniet voordat hulle binnekort met die jaarlikse rekordeksamen begin.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com











At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



