NewsSchools

Oosskool se top akademiese leerders aangewys

Laerskool Pietersburg-Oos het na afloop van die tweede kwartaal die top tien akademiese leerders in graad 4 tot 7 aangewys. Die leerders is onlangs by die skool bekend­gestel en is vereer vir hul prestasies op aka­demiese gebied.

Laerskool Pietersburg-Oos het na afloop van die tweede kwartaal die top tien akademiese leerders in graad 4 tot 7 aangewys.
Die leerders is onlangs by die skool bekend­gestel en is vereer vir hul prestasies op aka­demiese gebied.

Graad 5 se slimkoppe is voor, Simoné Faver, Mieke van der Westhuizen en Ineke Weterman. In die middel is Rudine van Wyk, Lerize du Toit en Celeste van Tonder met Pieter Jordaan, Andreas Jansen en Duan le Roux agter. Zené Pettit was afwesig.
In graad 6 is die top tien akademies leerders voor, Surika Mari van Coppenhagen met Marili Nel, Dian Gouws en Kylie Campbell in die eerste ry. Agter is Andru van Zyl, Veronique van der Bank, Jahkuska Zanna, Lerize van Rhyn en Christo Reyneke.
Die top tien leerders in graad 7 is voor, Luana Ligthelm met JN Dreyer, Minette Burger, Neline Saayman, en Nicolas Oerlemans in die eerste ry. Agter is Zelri Grobler, Mienke Becker, Philip Weterman, Lené van Jaarsveld en Annie de Wet.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button