NewsSchools
Pieties se slimkoppe in elke graad aangewys
Na afloop van die tweede kwartaal het Hoërskool Pietersburg (PHS) die top tien akademiese leerders in elke graad aangewys. Die punte is volgens die leerders se prestasies in verlede kwartaal se eksamen bepaal. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Na afloop van die tweede kwartaal het Hoërskool Pietersburg (PHS) die top tien akademiese leerders in elke graad aangewys. Die punte is volgens die leerders se prestasies in verlede kwartaal se eksamen bepaal.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



