NewsSchools

Skole neem deel aan laaste jukskeiliga

Die vierde en laaste ronde van die jaarlikse skole jukskeiliga is Saterdag by die Pietersburg Jukskeiklub aangebied. Skole van regoor die provinsie het mekaar die stryd aangesê om die uiteindelike wenners van vanjaar se liga te bepaal. Hoërskool Pietersburg (PHS). Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, Pietersburg Laerskool, Laerskool Pietersburg-Oos en Dendron Primary het onder andere …

Die vierde en laaste ronde van die jaarlikse skole jukskeiliga is Saterdag by die Pietersburg Jukskeiklub aangebied.
Skole van regoor die provinsie het mekaar die stryd aangesê om die uiteindelike wenners van vanjaar se liga te bepaal.
Hoërskool Pietersburg (PHS). Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, Pietersburg Laerskool, Laerskool Pietersburg-Oos en Dendron Primary het onder andere in die onderskeie afdelings deelgeneem.
Die uitslae was teen druktyd nie bekend nie.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

PHS se Ansonel Venter met ‘n dwarsskei.
Druan Venter van Oosskool laat los die perfekte skei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button