NewsSchools
Osies revue neem gehoor deur seisoene
Laerskool Pietersburg-Oos se junior revue is verlede week by skool aangebied en leerders se harde werk en onderwysers se goeie choreografie het vrugte afgewerp. Die tema ‘Seisoene van ‘n dromer’ is goed weerspieël met spreekkore, sang en danse. Die revue is deur graad R tot graad 3-leerders aangebied. Bekende gedigte soos Dis weer winter en …

Laerskool Pietersburg-Oos se junior revue is verlede week by skool aangebied en leerders se harde werk en onderwysers se goeie choreografie het vrugte afgewerp.
Die tema ‘Seisoene van ‘n dromer’ is goed weerspieël met spreekkore, sang en danse. Die revue is deur graad R tot graad 3-leerders aangebied. Bekende gedigte soos Dis weer winter en liedere soos Sneeuman, Ek wil lewe, ‘Summer nights’ en Nuwe begin is opgevoer.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



