NewsSchools
PHS-matrieks neem afskeid in Japan
Kenmerke eie aan Japan soos die bekende wit vlag met die rooi kol en lanterns het vanjaar se matrieks van Hoërskool Pietersburg (PHS) begroet toe hulle verlede Dinsdag vir hul matriekafskeid by die skool opgedaag het. Sportmotors, motorfietse en self klassieke motors is oudergewoonte gebruik om die leerders vir die spoggeleentheid aan te ry. Deftige …

Kenmerke eie aan Japan soos die bekende wit vlag met die rooi kol en lanterns het vanjaar se matrieks van Hoërskool Pietersburg (PHS) begroet toe hulle verlede Dinsdag vir hul matriekafskeid by die skool opgedaag het.
Sportmotors, motorfietse en self klassieke motors is oudergewoonte gebruik om die leerders vir die spoggeleentheid aan te ry. Deftige rokke en aandpakke het die aand gekomplimenteer.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com







































At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



