NewsSchools

Erica kleuterskool bederf oumas, oupas

Heerlike eetgoed, koffie, tee en sap en opvoerings deur die kleuters van Erica Pre-primêre Skool was onlangs kenmerke van die skool se jaarlikse Ouma en Oupadag. Bejaardes is deur personeel verwelkom en kom hulself onder die koeltebome tuismaak. Die kleuters het gespog met gedigte en liedjies wat hulle deur die jaar geleer het voordat daar …

Heerlike eetgoed, koffie, tee en sap en opvoerings deur die kleuters van Erica Pre-primêre Skool was onlangs kenmerke van die skool se jaarlikse Ouma en Oupadag.
Bejaardes is deur personeel verwelkom en kom hulself onder die koeltebome tuismaak. Die kleuters het gespog met gedigte en liedjies wat hulle deur die jaar geleer het voordat daar saam met hul grootouers geëet en gekuier het.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Ilané van der Walt se aandag word deur die kamera afgetrek.
Skoolhoof Monja Groenewald sing saam met die kleuters.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button