Suidskool wys nuwe leiers aan
Die derde kwartaal is onlangs met groot opgewondenheid by Pietersburg Laerskool afgesluit nadat die leiers vir volgende jaar aangewys is. Die leiers sal vandeesmaand op ‘n leierskamp gaan waartydens hul leierseienskappe op die proef gestel sal word om sodoende geskikte hoof- en onderhoofleiers aan te wys. Die meisieleiers is Karla Hartzenberg, Lohandi Schutte, Mia de …

Die derde kwartaal is onlangs met groot opgewondenheid by Pietersburg Laerskool afgesluit nadat die leiers vir volgende jaar aangewys is.
Die leiers sal vandeesmaand op ‘n leierskamp gaan waartydens hul leierseienskappe op die proef gestel sal word om sodoende geskikte hoof- en onderhoofleiers aan te wys.
Die meisieleiers is Karla Hartzenberg, Lohandi Schutte, Mia de Jager, Dominique Faul, Nienke Hartzenberg, Zoë Erasmus, Abigail Briel, Carmen Henwood, Marlize Gerritsen, Annika Kotze, Thari Wepener, Elise van der Merwe, Anica Badenhorst, Megan Branders, Monique Grobler, Marlize Bezuidenhout, Corlia Venter, Bianca Evert, Biyanique Erwee, Juané Kruger, Maryka Lee, Carli Enslin, Sharné Ferns, Brigette Hoffman, Bianca Naudé en Brigette Rens.
Die seuns wat tot leiers verkies is, is Hendro Moulder, Gert Smit, Marinus Coetzee, Barend Harmse, Lourens Harmse, Jared Janse van Vuuren, Duhan Haasbroek, Reuben Pretorius, JP Mostert, Tom Berry, HP Robberts, Ewan Pretorius, Diwan Basha, Jordan Whitaker en Fred Scott.
Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com




