NewsSchools

As ek ‘n sjokolade was…

Tydens Oosskool se Sjokolade-atletiek ontvang die eerste vier deelnemers in elke item 'n sjokolade.

POLOKWANE – Tydens Oosskool se Sjokolade-atletiek ontvang die eerste vier deelnemers in elke item ‘n sjokolade. Review het met van die leerders gaan gesels om te hoor wat hulle gunsteling sjokolade is en waarom. Daar was ook gevra watter sjokolade hulle graag sal wil wees en waarom.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button