NewsSchools
Matrieks teen res by PHS se Madeliefie
Hoërskool Pietersburg se jaarlikse Madeliefie wat verlede Donderdagmiddag by die skool gehou is, het vir leerders ‘n geleentheid gebied om aan ‘n verskeidenheid items wat uit hokkie, netbal en rugby bestaan het, deel te neem. Die skool se matrieks het teen die res van die skool meegeding maar geen formele tellings is bygehou nie omdat …

Hoërskool Pietersburg se jaarlikse Madeliefie wat verlede Donderdagmiddag by die skool gehou is, het vir leerders ‘n geleentheid gebied om aan ‘n verskeidenheid items wat uit hokkie, netbal en rugby bestaan het, deel te neem.
Die skool se matrieks het teen die res van die skool meegeding maar geen formele tellings is bygehou nie omdat dit by uitstek ‘n sosiale aktiwiteit was.
Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



