NewsSchools

Kruinies baljaar tydens waterspele

Curro Heuwelkruin se jaarlikse waterspele is verlede Woensdag deur groot opwinding gekenmerk. Die grondslagfase, Kiewiete sowel as leerders tot en met graad 7 het hope pret in die water gehad en ‘n verskeidenheid speletjies is gespeel. Leerders moes onder andere water van een houer na ‘n ander oorplaas deur middel van ‘n hoed waaraan ‘n …

Curro Heuwelkruin se jaarlikse waterspele is verlede Woensdag deur groot opwinding gekenmerk.
Die grondslagfase, Kiewiete sowel as leerders tot en met graad 7 het hope pret in die water gehad en ‘n verskeidenheid speletjies is gespeel. Leerders moes onder andere water van een houer na ‘n ander oorplaas deur middel van ‘n hoed waaraan ‘n emmertjie vasgemaak is terwyl ander nie genoeg van die waterwurm kon kry nie.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Bernard Cigana probeer om nie te mors nie.
Roleen Gerner skep water.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button