NewsSchools

Speletjie dag om koffers aan te vul

Pietersburg Laerskool se rugbyveld was ‘n miernes van bedrywighede tydens die skool se speletjiedag wat verlede Vrydag aangebied is. Junior en senior leerders het die geleentheid gekry om waterwurms en springkastele te geniet en daar is selfs ‘n glykabel aan die skool se voetgangerbrug geheg waar leerders kon afgly. Waarnemende skoolhoof, Jacques Bartlett sê die …

Pietersburg Laerskool se rugbyveld was ‘n miernes van bedrywighede tydens die skool se speletjiedag wat verlede Vrydag aangebied is.
Junior en senior leerders het die geleentheid gekry om waterwurms en springkastele te geniet en daar is selfs ‘n glykabel aan die skool se voetgangerbrug geheg waar leerders kon afgly. Waarnemende skoolhoof, Jacques Bartlett sê die speletjiedag is gehou ter aanvulling van skoolfondse.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Divan Diedericks op die springkasteel.
Vriendinne Miaska Erasmus en Vidette Grobler.
William Lloyd-Townsend wys sy opgewondenheid.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button