
POLOKWANE – Die onderwyserskonsert was ‘n aand van grappies en lag. Die aand het op ‘n goeie noot begin en was ‘n geleentheid vir die Pieties om te ontspan en te vergeet van die eindeksamenstres. Die geld wat tydens die vertoning ingesamel word, sal gebruik word as deel van die Mnr. en Mej. PHS-projekte vir sosiale verantwoordelikheid.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



