POLOKWANE – Reëls sorg dat daar orde is, maar reëls is nie vir almal nie. Die Juffers en Tjokkers is Oosskool se gr. R groep met hulle eie speelgrond, klasse en tradisies. Review het by dié kleuters gaan uitvind watter reëls hulle graag by die skool sal wil hê en sommige het selfs aangedring dat skoolhoof, Gideon Pelzer, die reëls baie gou moet implementeer.





maak.”






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



