NewsSchools

[HOOGTEPUNTE] PLS gr. 7’s maak die litte los

Die gr. 7-leerders van Pietersburg Laerskool het gewys wat hulle kan lewer wanneer kreatiwiteit geen perke het nie.

POLOKWANE – Dié leerders het onlangs die geleentheid gekry om in groepe ‘n dans uit te werk met die hoop om ekstra punte te verwerf vir die einde van die jaar. Die groepe het hulle danspassies, wat uitgewerk was op ‘n liedjie van hulle keuse, op die skool se verhoog aan hulle mede leerders gelewer.

Die leerders kon twee of meer in ‘n groep wees en kon van verskeie musiek gebruik maak om hulle opvoering uit te leef met sang en dans.

Van die leerders het die spreekwoordelike ‘ekstra-myl’ geloop en hulle uitrustings, en selfs grimering, aangepas by hulle vertoning.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button