NewsSchools
Kiewiete samel geld in vir skool
Curro Heuwelkruin se kleuterskool wat as die Kiewiete bekendstaan het verlede Donderdag tydens ‘n koekverkoping geld vir die skool ingesamel. Ouers was behulpsaam om die verkope glad te laat verloop en daar was iets te ete en te drinke na elkeen se smaak. Die worsrolletjies en kolwyntjies het groot aftrek gekry en die voorraad was …

Curro Heuwelkruin se kleuterskool wat as die Kiewiete bekendstaan het verlede Donderdag tydens ‘n koekverkoping geld vir die skool ingesamel.
Ouers was behulpsaam om die verkope glad te laat verloop en daar was iets te ete en te drinke na elkeen se smaak. Die worsrolletjies en kolwyntjies het groot aftrek gekry en die voorraad was gou uitverkoop.
Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



