NewsSchools

Noordskool sluit jaar af met pretweek

Hoewel leerders van Laerskool Pietersburg-Noord Primary verlede week tot 10:00 steeds hul akademiese program gevolg het, het hulle die res van die oggend geswem en aan pretritte op die skoolterrein deelgeneem. Die opbrengs van die pretdag sal in die skoolfonds gestort word. Storie en foto’s: BARRY VILJOEN >>barryv.observer@gmail.com

Hoewel leerders van Laerskool Pietersburg-Noord Primary verlede week tot 10:00 steeds hul akademiese program gevolg het, het hulle die res van die oggend geswem en aan pretritte op die skoolterrein deelgeneem.
Die opbrengs van die pretdag sal in die skoolfonds gestort word.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

‘n Smalspoortrein veskaf vermaak vir leerders wat nie hoogtevrees het nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button