NewsSchools

HTS trots op matriekklas van 2019

Baie geluk aan elke Tommie wat hard gewerk en die akademiese vrugte van die afgelope 12 jaar nou gepluk het, lees die boodskap aan Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se gr.12's van 2019.

POLOKWANE – Divan Pieterse, Tommies se Dux-leerder het vyf onderskeidings behaal naamlik in Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, ingenieursgrafika en – ontwerp, fisiese wetenskappe en lewensoriëntering.

Die Adjunkhoof, Vanessa Kachelhoffer maak spesiale vermelding aan vyf leerders wat onderskeidings in Afrikaans eerste addisionele taal behaal het.

“Nie een van hierdie leerders praat ‘n enkele woord Afrikaans tuis nie. Hulle is Tshegofatso Waleng (88%), Lethabo Matabane (84%), Shannon Page (84%), Phutego Mahlatji (83%) en Natasha Ratsoma (80%). Dankie vir jul toewyding en vasberadenheid. Julle maak ons trots.”

Top 10:

1. Divan Pieterse.

2. Tumisho Segwale.

3. Tshegofatso Waleng.

4. Lethabo Matabane.

5. Joni Appelgryn.

6. Keamogetswe Mojapelo.

7. Henko Spies.

8. Rapitsi Madutlela.

9. Koketso Molepo.

10. Thabang Boshomane.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button