POLOKWANE – Dit is die eerste dag van skool en voor die nuwe gr. 1 leerders hulle nuwe juffrouens begroet, is daar iets spesiaals wat mamma en pappa in hulle oor fluister. Review het by leerders by verskillende skole in die stad gaan uitvind wat hulle mamma’s en pappa’s op dié eerste dag vir hulle gesê het.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



