NewsSchools

[KYK] ‘Veels geluk liewe Oosskool, omdat jy verjaar’

Osies het gesing en dans tydens die skool se 48ste verjaarsdag vieringe

POLOKWANE – Om partytjie te hou is vir meeste leerders ‘n lekkerte, veral as hierdie partytjie tydens skooltyd gehou word. Oosskool vier vanjaar sy 48ste bestaansjaar en Osies kon op Dinsdag, 21 Januarie deel in hierdie pret. Daar was gesing en gedans asook baie gelag. Die bekende Skibidi liedjie van Little Big het in die agtergrond geblêr terwyl die Osie-leiers hulle dans bewegings ten toon gestel het.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button