
MOKOPANE – Die gees op die skoolveld is aansteeklik met leerders opgedeel in drie geesvangspanne: Blesbokke, Springbokke en Rooibokke.
Leerders probeer hulle slag in verskeie baan- en velditems met onderwysers wat uitblinkers identifiseer.
Lees die volgende uitgawe van Bosveld vir die volledige storie.
redakteur.bosveld@nmgroup.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



