NewsSchools

Atlete presteer ten spyte van swaar reën

Swaar neerslae die vorige dag het atlete van Curro Heuwelkruin nie verhoed om steeds hul beste voetjie voor te sit tydens die skool se jaarlikse werfatletiek wat Vrydag aangebied is nie. Met moddervoete en waterplasse oral oor die veld het atlete steeds hul beste gegee. Sommige items soos hoogspring is nie aangebied nie weens die …

Swaar neerslae die vorige dag het atlete van Curro Heuwelkruin nie verhoed om steeds hul beste voetjie voor te sit tydens die skool se jaarlikse werfatletiek wat Vrydag aangebied is nie.
Met moddervoete en waterplasse oral oor die veld het atlete steeds hul beste gegee.
Sommige items soos hoogspring is nie aangebied nie weens die nat omstandighede. Dus is daar nog nie finale uitslae bekend totdat dié items afgehandel is nie.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Wiko Neuhof, o.16, kry hoogte met verspring.
Langasem, Werner Kotze, o.17, neem die voortou in die 1 500 m.
Keanu Paulo, o.18, trek los tydens spiesgooi.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button