NewsSchools

‘Valentynsdag gaan ook oor mense bewonder’ – PLS leerder

Leerders van Pietersburg Laerskool vertel dat Valentynsdag ook 'n dag is om te dink aan die mense wat jy bewonder...

POLOKWANE – Wanneer mens dink aan 14 Februarie, word jou gedagtes gevul met liefde en romanse en alles wat rooi en mooi is. Review het met leerders van Pietersburg Laerskool gaan praat oor wat hulle dink van die dag en hulle het vertel dat dit ook ‘n dag is om te dink aan die mense wat jy bewonder. Review wou toe by hulle uitvind wie dit is wat hulle bewonder en hoekom hulle juis opkyk na hierdie persoon.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button