NewsSchools

Elica hou atletiekdag teen Marné Ebersohn

Leerders van Elica Primary School het onlangs teen Marné Ebersohn Akademie kragte op Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se atletiekveld gemeet. Die geleentheid is aangebied om talent onder die atlete uit te wys. Die topatleet van die dag is Elica se Ryan Nyandoro, o.13, wat met vier medaljes vir die dag weggestap het. Atlete wat …

Leerders van Elica Primary School het onlangs teen Marné Ebersohn Akademie kragte op Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se atletiekveld gemeet.
Die geleentheid is aangebied om talent onder die atlete uit te wys. Die topatleet van die dag is Elica se Ryan Nyandoro, o.13, wat met vier medaljes vir die dag weggestap het.
Atlete wat podiumplekke in baan- en velditems behaal het is met medaljes beloon.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Elica se Unakho Monama, o.12, span al haar krag in tydens gewigstoot.
Michelle Dubura, lid van Elica se o.11-span, neem die voortou in die 100 m.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button