NewsSchools

Werk en Wen hou hartjiedag

Werk en Wen Pre-primêre Skool het Vrydag hul jaarlikse hartjiedag gevier en kleuters het die geleentheid gebruik om spoggerige uitrustings aan te trek. Die skool se ingang was met harte versier en die tema van liefde en harte is goed deur kleuters en onder­wysers uitgebeeld. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Werk en Wen Pre-primêre Skool het Vrydag hul jaarlikse hartjiedag gevier en kleuters het die geleentheid gebruik om spoggerige uitrustings aan te trek.
Die skool se ingang was met harte versier en die tema van liefde en harte is goed deur kleuters en onder­wysers uitgebeeld.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Nathan Grobler deel rose aan al die onderwysers uit.
Sion Swanepoel maak seker die meisies weet waar hulle staan. Sy ma is sy eerste liefde.
Ziane Loots en Gabby Prinsloo opgetooi vir die dag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button