MOKOPANE – Leerders, onderwysers en ouers se harte het warm geklop met die bekendstelling van die atlete en sangers sowel as die dirigente op die skool se rugbyveld. Met die tema “My hart klop vir Piet Pot” is die atlete en sangers slaggereed om die Interhoërbekers huistoe te bring. Die dirigente het ook gespog in hulle klere, maar dit is nog ‘n geheim en kan eers Saterdag gesien word met die dirigente-opkoms.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



