NewsSchools
Kleuters wys talent tydens atletiekdag
Groot opgewondenheid het onder die meerderheid kleuters geheers, maar so hier en daar was ‘n geval waar ouers vinnig moes inspring om die trane op te droog tydens Curro Heuwelkruin se Kiewiete atletiekdag. Kleuters het aan onder andere naellope, hekkies, hoogspring en gewigstoot deelgeneem met die doel om hulle van jongs af aan atletiek bloot …

Groot opgewondenheid het onder die meerderheid kleuters geheers, maar so hier en daar was ‘n geval waar ouers vinnig moes inspring om die trane op te droog tydens Curro Heuwelkruin se Kiewiete atletiekdag.
Kleuters het aan onder andere naellope, hekkies, hoogspring en gewigstoot deelgeneem met die doel om hulle van jongs af aan atletiek bloot te stel en ‘n liefde vir die sport te kweek.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



