Local NewsNews

Gedenkdiensreëlings: Bossie Bosman

‘n Bekende en geliefde inwoner en voormalige besigheidsman van die stad, Bossie Bosman (67), het Maandag aan Covid-19 gesterf.

POLOKWANE – ‘n Gedenkdiens sal Saterdag, 3 Oktober om 11:00 vanuit die Lede in Christusgemeente in 108 Hermanstraat  (H/v Herman- en Gazellestraat) plaasvind om Bossie Bosman se lewe te gedenk.

Volgens die Covid-19 regulasies mag daar slegs 100 mense in die kerk vergader. 

Laat weet vir Linda by 071 893 5759 hoeveel persone die diens sal bywoon sodat getalle gekoördineer kan word. Daar sal voorsorg vir sitplek buite die kerkgebou getref word.

Lees die volledige berig in die week se Polokwane Review.

editor@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button